Wednesday 10 October 2012

Ingrid se eiland roomys

Ingrid Kupfer Du Plessis
Ek dink ek het die perfekte roomys resep vir die eiland gekry - ons het dit gistermiddag so tussen als deur gemaak en dit is yummy!!! Een groot blik room, halfstyf geklop en dan gemeng met 'n blik karamel. Ek het dit gevries totdat dit styf was en dit is regtig heerlik! Dit los sommer vir my baie nagmerries op, want roomys kom NOOIT gevries hier aan nie en as 'n mens dit weer probeer vries, maak dit sulke wit/geel kristalle...