Friday 14 September 2012

Viskoekies





Danie Van Rooyen
Aandete "Danie se tuna viskoekies" 1 blikkie tuna ,1 sny brood, wortel,ui,cumin,vis spesery, halwe aartappel gerasper, Corijander,sout en peper....Breek die brood in stukkies gooi die tuna by met sy water....Sny die wortel,corijander en ui fyn voeg die speserye met aartappel in n bak meng goed....Maak so 6 viskoekies plaas in die oond vir 20min....Slaai tamatie feta kaas kropslaai advokade peer olyf olie swart gemaalde peper en sout soos verlang