Friday 7 September 2012

SPEK EN NEUT VYE



Vida Nell
n Lekker voorgereg:


Jy benodig n pakkie spek,
Gedroogte vye (die groen soort met die wit vleis binne)
Pistachio neute
Vars basilie blaartjies
Verwyder die stingels van die vye
Sny n opening in die vy en sit n neut binne

Vou n basilieblaar rondom die vy en draai n repie spek rondom
Gebruik n tandestokkie om dit vas te hou
Bak in n voorverhitte oond (op n gesmeerde bakplaat) vir omtrent 8-10 minute of tot bruin. Bedien dadelik.
(Ander gedroogte vrugte soos appelkose of perskes kan ook gebruik word)