Wednesday 12 September 2012

Sjokolade Muffin Nagereg




'n Maklike en vinnige nagereg:

Sjokolade Muffins
Sjokolade Mouse
Room
Versiering

Sny die muffins in 3 wiele, plaas 'n skeppie mouse tussen die wiele en bo-op 'n bietjie room en sprinkel versiering bo-op.