Friday, 28 September 2012

Peri-peri-plathoender





1 hoender, oopgevlek aan die borskant

Marinade
15 ml (1 e) growwesout
3 knoffelhuisies, gekap
2 lourierblare, fyn gebreek
1 suurlemoen se sap
45 ml (3 e) olyfolie
15 ml (1 e) peri-perisous
15 ml (1 e) Brandewyn

Bedruipsous
1 suurlemoen se sap
45 ml (3 e) botter, gesmelt
10 ml (2 t) peri-perisous

Maak addisionele snitte met 'n mes in die hoenderboude en - dye sodat