Monday, 20 August 2012

Voëltjiebad



Danie Van Rooyen
Wie van julle het al moedeloos geraak vir al die tuin voeltjies wat gedurig julle motor se tru venster bemors?.....Hier is nou vir julle n maklike projek....n ou spieel wat jy in in n vorm kan laat sny,klippies,2 yster penne,n deksel van n ou cistern(toilet bakdeksel) ,silicon seal,Tylon wall tile adhesive en bond it...Stap 1 merk af waar jy jou spieel wil plaas in die tuin..Stap 2 sit silicon agter die spieel en sit vas teen die muur (Wenk plak vas vir 30min dat silicon goed droog...Stap 3 meng jou Tile adhesive met bond it en bietjie water tot n stywe pasta...Stap 4 wend pasta tussen die gleuwe en om die speel...Stap 5 druk die klippe in die pasta tot dit voltooi is en laat staan vir 4ure...Stap 6 maak klippe skoon met n ligte nat spons....Stap 7 boor jou 2 gate en sit die 2 yster penne in druk die bak in...Stap 8 vul bak met water en sit n broodjie op die rand....