Absoluut mond-water lekker: Pannekoek met 'n caprese slaai - ja, julle lees reg! Dis heeeeerlik. Di pannekoek is gevul met Mozzarella Kaas, Tamatie, Basil Pesto, en gesprinkel met 'n olyf olie - Munich lughawe.... jummie!! Tuis sprinkel ek liggies Balsamica room by.... hmmmm