Thursday, 16 August 2012

Liplekker Sjokoladekoek




Maryna Kruger
 
GEBRUIK ENIGE SJOKOLADE KOEK RESEP! GOOI VAN DIE DEEG IN BAKKIE, KOOP GROOT SLAB ROLO. SIT NOU IN ELKE BAKKIE ROLO BLOKIE SJOKOLADE EN GOOI WEER DEEG BO-OOR. BAK IN OOND, CHARNE HET DIT OP 180°C GEBAK! TERWYL DIE LEKKERTE BAK INNI OOND SMELT NOU GROOT SLAB SJOKOLADE EN SIT ROOM BY. cHARNE HET CADBURY SE NEUTE SJOKOLADE GEBRUIK. SODRA JOU ROLO KOEKKIES UIT OOND KOM GOOI VAN DIE WARM SJOKOLADE EN ROOM MENGSEL BO-OOR EN GENIET!