As jy nou klaar jou tuinmuurtjie geverf het, is hierdie projek jou volgende een.
Sien geen huis is afgerond as die tuin muurtjie nie ook mooi geverf is nie. Dis soos die raamwerk van jou huis. Dit maak die finale afronding tot die mooi prentjie.
Nou sodra daardie verblik leeg is gee jy hom vir die kinders om hierdie oulike voelverskrikker te maak vir jou groentetuin. Hy sal pragtig lyk in enige tuin en is regtig maklik om te maak. Kinders het in elke geval 'n oorvloed van verbeelding en julle sal lekker kan lag oor hoe die voelverskrikkers lyk wanneer hulle klaar is.