lekker skep botter + bietjie olie. sit plaat op 4 en maak warm. sit so 2 of 3 heel stukke knoffel by en braai aartappels stadig in die botter/olie mengsel tot goudbruin... geduld is die key tot sukses...
Bedien saam met pan/potgebraaide aartappels in regte botter en heel knoffel...