Wednesday 13 June 2012

SOUTTERTJIES

Karen Neethling Vd Merwe
LEER KINDERS KOOK:
SOUTTERTJIES - maak 12
Braai 2 rashers bacon en 1 fyn gekapte ui. Koel af, voeg by 2 gerasperde baby marrows, 2 Eetl. Koekmeel, 3 XL eiers (geklits), 2 koppies gerasperde kaas. S & P. Meng alles goed en skep in gesmeerde muffin pannetjies. Bak by 180 15-20 min. Die bacon kan met ander vleis vervang word.