(Boerekos)
Bestanddele:
1 ui
2 knoffelhuisies
½ k grasuie
500 g vis
2 aartappels
1 ℓ visaftreksel
1 k melk
1 E meel
Metode:
Smoor ‘n bietjie uie, knoffel e grasuie in ‘n kastrol
Pak stukkies stokvis en ‘n paar aartappels daarop
Strooi Kerrie, kardamom en koljander oor en giet ‘n bietjie visaftreksel daar by.
Kook deur en verdik met meel en melk