Boerekos
Bestanddele:
1 ui
ongeveer 15 gemaalde allekrik
‘n paar lourier blare
1 E suurlemoentiemie
½ k droë witwyn
‘
n skeutjie sjerrie
1 E suurlemoensap
¼ t neutmuskaat
Metode:
Nota: Die resep is by benadering, want dit hang af hoeveel allekrik jy het.
- Braai ‘n fyngekapte uie en voeg gemaalde allekrik by
- Hierby kom lourierblaar en ‘n bietjie suurlemoentiemie
- Geur met witwyn, ‘n skeutjie sjerrie en suurlemoensap
- Kook goed deur en strooi sout en nuetmiskaat oor
- Bedien met rys