Marilet Swanepoel
Jy vat 'n gewone koek wat gebak het en afgekoel het, verkrummel dit fyn en meng dit met buttercream icing tot stywe deeg vorm, dan maak jy balletjies, druk stokkies in en dip dit in sjokelade.....baie baie lekker
Hester Adriana van Niekerk
.....jy kan dit met gekookte kondensmelk ook meng mmmmmmmm...