Tuesday 13 March 2012

Room

• Om room styf geklits te kry voeg bietjie kremetart by. Voeg ´n bietjie opgeloste gelatien by indien jy sukkel om room styf te klop.
• Om vinnig suurroom te maak - neem vars room en voeg ´n bietjie karringmelk by of suurlemoensap by. Dit proe die beste indien dit oornag gestaan het.