Wednesday 7 March 2012

Knoffel


















·         Sny knoffel fyn en gooi in kookolie in klein houertjies. Kan baie klank so in yskas gebêre word. Die olie kan agterna weer gebruik word wat klaar knoffel geur het.
·         Om knoffelasem te verwyder, kou vars mint, koffie boon, pietersielie of seldery.