Friday, 10 February 2012

Yskastert


Erna Conradie

Naand, hier is die resep vir n Yskastert:

2xpakkies tennis beskuitjies
2xpakkies jelly
1xblik ideal milk
1x grinadella mouse

Maak jelly aan in n 3/4 kookwater, laat afkoel vir 5 min..roer so 2xmaal sodat dit net nie stol..
Klits die koue idealmilk tot skuim, amper styf, en voeg die afgekoelde jelly en grinadella mouse stadig by..
Pak die koekies uit in n bak en gooi n laag van die mengsel oor herhaal, En sit in yskas vir half uur....dit is die resep van Chante Viljoen.