Wednesday 15 February 2012

BROODPOEDING :

Gerald En Joey Olckers

5 snye brood (dik)
125ml suiker - - GOOI oor die brood
500ml melk
2 eiers
1 en half Eetl botter

Maak melk warm, moenie kook nie
klits die eiers en botter by melk
gooi oor brood met suiker

BAK @ 180GRADE C tot goudbruin.

Maak intussen die volgende mengsel (klits saam) en smeer oor gebakte poeding. Mengsel lyk baie maar smeer alles oor.
125ml botter
125ml suiker
1 eier
BAK WEER TOT GOUDBRUIN