Monday, 23 January 2012

Rose en wat om te spuit (gif)


Somtyds wil die organiese manier nie meer werk vir al die goggas wat jou rose aanval nie.  Hier is die name van gif wat jy kan spuit.  (Onthou net dis gevaarlik vir die omgewing en diere.)
Red spider  - Ludwig’s Insect Spray & Rose Protector.  Milbeknock vir gevalle waar dit reeds erg besmet is.
Black spot - Chronos - uitstekend.
Kewers / Beetles - Garden Ripcord & Karbasol