MAANDAG Vinnige Pasta gereg
DINSDAG Tuna topped veggie fitters
WOENSDAG Beefstroganoff
DONDERDAG Hoenderkerrie
VRYDAG Sosaties
MAANDAG: Vinnige Pasta gereg
Benodig:
250g maalvleis
1 ui (gekap)
1 klein blikkie tamatie en uiesmoor (of gebraaide uie en tamatie – 1 ui en 1 tamatie)
½ pakkie bruin uie soppoeier
2 koppies macaroni
























