In en om die huis
Pages
Home
Ietsie oor ons
Ondersteun die volgende instansies
Wednesday 30 November 2011
WENKE vir bak en brou - Cornflour
Deesdae kry ons baie resepte van oral oor die wereld (veral in Kerstyd) en dan lees jy “cornflour to thicken the sauce” en jy het niks.
Wel jy kan koekmeel gebruik.
Vir elke 15ml “cornflour”, gebruik 30 ml koekmeel.
Newer Post
Older Post
Home