Tuesday 29 November 2011

Memo Hangertjie

deur Zelda

Hout hartjie (PNA verkoop dit)
Swartbord verf
spieel stukkies

Blitz stick
Lint
Bordkryt

Verf die hartjie met swartbord verf. 3 tot 4 lae. Laat goed droog word tussen elke laag.Plak die stukkies spieel om die rand. Maak 'n gaatjie in die bo kant. ryg die lint deur en maak 'n knoop. Sit die bordkryt saam met die hartjie in 'n houer.