Monday 7 November 2011

Kerrie Uie



Bestandele
2 Kg Uie
400 Ml Fyn Appelkoos Konfyt

... 400 Ml Druiwe Asyn
125 Ml Suiker
7 Ml Borrie
5 Ml Sout
2 Eetl Kerrie

Metode
- Sny Uie In Ringe En Plaas In Groot Skottel – Moenie Uie Afspoel
Nie;
- Meng Konfyt, Asyn, Suiker, Kerrie, Borrie En Sout;
- Gooi Oor Uie En Meng Baie Goed;
- Bedek Skottel En Laat Oornag Staan;
- Roer Volgende Oggend Weer Goed En Skep In Bottels.