Friday 25 November 2011

Hou die goggas uit jou drankie






















Hou die goggas uit jou drankie hierdie somer, gebruik 'n kolwyntiie houertjie (van papier natuurlik), maak 'n gaatjie daarin en sit jou strooitjie daar deur.