Thursday 10 November 2011

Gepekelde eiers


3 dosyn hardgekookte eiers, afgedop
1 k appelasyn
2 k water

1 e growwe swartpeper
2 flesse ingemaakte rissiepepers met die sous

Meng alles saam in ’n groot glasfles.
Rangskik die rissiepepers tussen die eiers.
Gooi die rissiepepersous in en vul aan met asyn.
Bêre in die yskas vir 11 dae. Skud daagliks.
Die gepekelde eiers sal vir ewig hou as niemand hulle eet nie.