Onthou reuke uit jou kinderdae laat mens somtyds lekker terug verlang. Kry die "reuk van kersfees" in jou huis op hierdie maklike manier. (Sonder om bome af te kap. - Hulle is veels te kosbaar.)
Christmas Potpourri Simmering Pot
3 sprigs evergreen or handful pine needles
2 cinnamon sticks
2 TBS whole cloves
2 bay leaves
2 pieces orange rind
2 pieces lemon rind
Plaas alles op die stoof en laat die mengsel trek. Oulike idee vir oukersaand of net voor gaste kom vir die kersete.