Tuesday 29 November 2011

Cupcake Waslappies





















Liega Griesel maak hierdie oulike cupcakes met waslappies.  Liega het vir ons die foto's saam gestuur sodat jy stap vir stap die cupcakes kan maak.


Ja, begin by die punt & vou dit so 2cm op & hou aan tot dit alles op gevou is in 'n lang stuk & rol dit dan op om koekie te vorm. Steek dit vas met 'n kopspeld. Ek het 'n blommetjie & kraletjie gebruik vir bo-op met 'n kopspeldtjie, maar 'n mens kan jou verbeelding vrye teuls gee. Sit dit dan in die Cupcake Wrappers (dit kos so R13 vir 12) dit werk beter as die dun cookie cups.