Thursday 10 November 2011

‎10 minute koekies

Meng 400 g amandelmeel met 140 g versiersuiker, 3 drupples amandelgeursel, 2 eetleples rooswater en twee geklitste eiers.


Plaas waspapier oor 2 oondpanne en skep met twee lepels die koekiemengsel op die waspapier. Daar behoort so 30 individuele koekies te wees.

Bak op 180ºC vir 15 - 20 minute.

Die koekies het 'n heerlike rooswater smaak.

resep deur: Grietjie