Wednesday 26 October 2011

Ballon Baba's






















Lientjie Collen van Aswegen het hierdie oulike idee vir ons gestuur:

Ek en 'n vriendin het hierdie balonne vir haar dogtertjie se entrepeneursdaggemaak.... het soos soetkoek verkoop.