'n Heerlike mengeldrankie vir die somer.
Gooi 6 - 8 mentblare, 10ml suiker en 'n bietjie sodawater in 'n langglas. Roer om die ment se geur uit te bring en die suiker op te los.
Gooi die sap van 1 lemmentjie by.
Voeg 60ml wit rum by en vul die glas met ysblokkies, lemmetjieskyfies en sodawater.