Roosmaryn, tiemie en salie - Souse en stowe vleis
Naeltjies - kookvleis en potjiekos
Neut - Maalvleis
All spice - Kookvleis
Swart peper - steaks
WENKE
Wilsvleiswors - Verhouding 5kg wildvleis / 1kg skaap of beesvet
Vrugte vir bykosse saam met wildsvleis: Gestoofde kwepers, Appel en gemengde droe vrugte, Pere
Speserye wat besonders goed saam met wildsvleis gaan is naeltjies, neut, lourierblaar, koljander en wonderpeper.
(Inligting ontvang van 'n fb vriendin:
Adéle Van Zyl Filmalter - wenk vir speserye van vriendin Rina)