1 liter laevet melk (long life werk beter)
1kg gerasperde geprosesseerde kaas
Verhit melk en kaas in kastrol en roer heeltyd tot kookpunt bereik is en dit smeerkaas vorm aanneem.
Bottel en verkoel
WENK: Wanneer verkoel kan jy jou eie geure byvoeg soos fyn biltong en fyn spekstukkies ens