Monday, 4 July 2011

Bird feeder - Sap houer

'n Gewone leë sap houer raak weer nuttig as voëltjie kosbak.  Sit 'n plat klip onder in die houer om hom meer stewig te maak.