Meng die sap en skil van 1 suurlemoen, 125 g sagte botter, 5 ml gekapte knoffel
en 30 ml gekapte roosmaryn.
Versprei die botter onder die vel van ’n heel hoender en stop ’n suurlemoen in die holte.
Vryf met sout en peper en rooster teen 180 ºC vir 60-70 minute of tot gaar.
Uit die oond op die tafel