Monday 30 May 2011

Vissievang















Vissievang, maak ‘n visstokkie met ‘n magneet aan, sit vissies (onthou om ‘n paperclips aan die vissie vas te maak) in ‘n bak.  Elke vissie wat gevang word kan die persoon een prys kry bv ‘n luckypacket