Monday 30 May 2011

Braai-Paai

















 Bestandele:
2 rolle skilferkorsdeeg
1 pakkie gesnipperde spek
1 ui
1 rooirissie
1 geelrissie
1 pak sampioene
Fetakaas, Mozzarellakaas, Cheddarkaas

Pepper
Soppoeier

Metode:
Laat ontdooi die deeg en rol uit op snyplank.
Strooi soppoeier en pepper bo op deeg.
Plaas laag vir laag die res van die bestanddele bo-op die deeg.
Verf rand van deeg met eier/melk
Plaas die tweede gedeelte deeg bo-oor, druk dit mooi was en plaas op rooster.

Braai hoog op kole vir ongeveer 15minute, draai gereeld om, braai to goudbruin.

Variasie:  spinasieblare, gerookte  hoenderborsies