Friday, 19 June 2020

Samp / Stampmielie gereg


STAMPMIELIEGEREG
500 ml Stampmielies (oornag geweek)
7 ml Sout
10 ml Olie / Botter
250gr Spek gesnipper
250 ml Mayonnaise
125 ml Room / Melk
1 Pakkie Wit Uiesopt
250 ml Gerasperde Cheddarkaas
Swartpeper na smaak
METODE:
Dreineer en giet die mielies in 'n kastrol met sout
Voeg genoeg water by om dit te bedek en kook to gaar - dreineer
Voorverhit die oond tot 180*C en smeer 'n oondvaste bak
Verhit die olie en braai die spek en sampieoen tot bruin (uie kan ook lekker wees )
Meng mayo, room en soppoeier en kaas in groot mengbak. Voeg die mielies spek, sampioene en peper by en meng goed
SKep in voorbereide bak en bak vir omtrent 'n uur tot bruin bo-op
Heerlik saam met braai

Bron: Onbekend
Foto: Kampeerwenke / Wordpresss