Friday 19 June 2020

Konfetti wat jy maar oral kan mors

DIY Home Decorating het hierdie oulike idee met foto van Blue Mountains Eco Confetti gedeel.  Nou (in herfs) is die tyd om jou konfetti reg te kry.  

Al wat jy nodig het is 'n "punch" met 'n mooi patroontjie waarvan jy hou - soos die hartjies.  (Mens kry die gaatjieponse te koop by jou naaste skryfbehoefte winkels wat ook spesialiseer in "craft".)


Eco-friendly