Tuesday, 9 June 2020

Lemoen in brandewynstroop


Rene Beytell Kruger het hierdie resep met ons gedeel – vir persone bo 21.

Sny lemoen in ronde skywe.
Sny skil af.
Pak lemoenskywe in gesterilseerde bottel.
Halwe koppie brandewyn
Halwe koppie suiker
Kook vinnig saam tot suiker gesmelt.

Gooi warm stroop oor lemoenskywe en sit prop dadelik op.
Laat rus hierdie bottel vir 6 maande.
Geniet saam met geklopte room.
(NIE VIR PERSONE ONDER 21 NIE)