Wednesday 24 June 2020

Hergebruik 'n ou kas


Zelda Janse van Rensburg het op FB met ons gedeel hoe oulik sy 'n ou kas verander het in 'n splinternuwe pronkstuk.  Regtig 'n oulike hergebruik idee.