Thursday, 20 September 2018

ontbyt koekies sonder meel



ontbyt koekies sonder meel
2 koppies oats
3/4 koppie fructose of bruin suiker
1 teelepel bakpoeier
2 eiers
2 piesangs , fyn gedruk
Klapper (opsioneel)
Meng al die bestanddele saam en skep in ñ gespuite muffin of kollewyntje pannetjie.
Bak in vooraf verhitte oond 200°
Baktyd ….tussen ek 17 min en 20 min.
(Wilma Blom)