Friday, 14 September 2018

Mieliemeel bier




JoLinda Van Vuuren
Mieliemeel bier
500ml mieliemeel
6 koppies suiker
4,5 liter water
5ml droë gis (NIE kitsgis NIE)
•Meng alles goed. Laat staan vir 2 dae. Roer 1x per dag.
•Gooi deur 'n skoon doek, bottel. Ek gebruik lëe 2liter bottels. Laat staan vir nog 5 dae.
•Draai proppies daagliks versigtig los.
•Bêre op 'n koel plek.