SUURLEMOEN YOGURT TERT
2 x 1 kg double cream plain yogurt
3 pakkies suurlemoen jelliepoeier
2 blikkies kondensmelk
2 pakkies Tennis beskuitjies
Maak Tennis beskuitjies fyn met warm gesmelde botter.
Pak in oondbak.
Meng die jogurt, jelliepoeier en kondesmelk saam tot styf.
Bak in oond op 180°C vir 5 minute laat afkoel en sit in yskas om te set.
Kan bedien word met suurlemoen skyfies bo-op net om dit meer suurder te maak.
(Nathalie Coen)