Tuesday 14 August 2018

Spek-en-kaas-aartappelwafels



Spek-en-kaas-aartappelwafels
6–8 porsies
300 g gaar aartappel, grofgerasper
187 ml (¾ k) mozzarella, gerasper
1 25 g (½ pak) spek, in klein blokkies gesnipper
2 eiers, geklits
5 ml (1 t) pietersielie
2,5 ml (½ t) gemengde kruie
knypie rooipeper
Metode
1.Meng al die bestanddele saam in mengbak met houtlepel.
2.Verhit wafelpan en smeer liggies met botter.
3.Vul wafelpan met mengsel en bak.
4.Bedien dadelik.