Wednesday 8 August 2018

Frik se Spaanse storiehoender



Frik se Spaanse storiehoender
Bestanddele
1 kg hoenderstukke
4 ryp tamaties, gekap
1 koppie rooiwyn
sout en peper
5 chorizo-worse, gekap
5 uie, in kwarte gesny
2 koppie olywe, ontpit
2 koppies songedroogde tamaties
handvol kappertjiekruid
Metode
Voeg die hoender, tamaties, wyn, sout en peper in 'n kastrol, en laat dit stadig prut vir 'n uur.
Braai die chorizo, uie, olywe, songedroogde tamaties en kappertjiekruid in olie tot gaar, en voeg dit by die hoendermengsel.
Plaas die hoendermengsel in 'n oondbak, en bak vir 1 uur, teen 180 grade.
Eet dit met growwe stukke brood.