Tuesday 24 July 2018

Gevulde Pannekoek



Gevulde Pannekoek
PANNEKOEK
Flop nooit en is nooit rubber nie, selfs as dit koud is.
BENODIG:
4K meel
4 eiers
5k water
Half teelepel sout
4t bakpoeier
half koppie olie
MAAK SO:
Meng alles baie goed saam en bak, die geheim is om die bakpoeier laaste by te gooi en goed te meng.
Sit 'n lekker vulsel in die pannekoek vir aandete