Karringmelk Poeding
Oond 180 gr C.
Klits vlg saam:
1 k bruismeel,
1 k suiker, ...
3 eiers,
2 E sagte margarine,
2 k karringmelk,
1/4 t sout en
1 t vanillageursel.
Mengsel is soos dik val.
Gooi in gesmeerde oondbak.
Bak vir 30 minute tot gestol.
Oond 180 gr C.
Klits vlg saam:
1 k bruismeel,
1 k suiker, ...
3 eiers,
2 E sagte margarine,
2 k karringmelk,
1/4 t sout en
1 t vanillageursel.
Mengsel is soos dik val.
Gooi in gesmeerde oondbak.
Bak vir 30 minute tot gestol.