Wednesday 25 April 2018

Lui huisvrou pastei



Lui huisvrou pastei
6 Snye brood
1 Blikkie Rooiworsies of escort viennas of enige koue vleis...
2 Eiers
2 eetl Gerasperde ui
2 kop Melk

1 kop Gerasperde kaas
Sout en peper
METODE:
Oond 180C
Smeer skottel met margarien. Rangskik brood met botterkant bo. Kap rooiworsie of koue vleis fyn, meng met uie. Skep oor brood. Klits eiers met melk en geursel. Giet oor. Sprinkel kaas oor. Laat 1 uur staan. Bak in oond vir ½ uur