Tuesday 10 October 2017

Ontbyt Drankie



Ontbyt Drankie
Bestanddele:
•1/2 k Lemoensap
•1 Piesang
•6 – 7 Gevriesde Aarbeie
Ontbyt Drankie image
Ontbyt Drankie
•2 Gevriesde Perskes
•5 – 6 Blue berries
•6 – 7 Ys blokkies
•Vars mint blaartjie (optioneel)
•‘n Titseltjie neutmuskaat (optioneel)
•1 tl. Heuning (optioneel)
Metode:
1.Meng al die bestanddele behalwe die ys blokkies in die versapper.
2.Puree tot glad. Gooi ys blokkies by en versap verder.
3.Gooi in ‘n glas en sprinkel neutmuskaat bo oor.
4.Garneer met ‘n mint blaartjie.