Thursday 7 September 2017

Kaas- en uie-muffins



Kaas- en uie-muffins
500 g meelblom
15 ml bakpoeier
1 ml sout
1 eier ...
250 ml kaas

30 ml sprietuie
5 ml mosterdpoeier
250 ml melk
1.Verhit oond teen 180 ˚C. Spuit muffinpan met kleefvrye kossproei.
2.Sif meel, sout en bakpoeier saam. Roer kaas, uie en mosterdpoeier by.
3.In aparte bak, klits melk en eiers saam, roer by die meelmengsel in tot net aangeklam.
4.Skep in voorbereide muffinpan en bak vir sowat 15 minute tot gaar.